Pinterest
Today
Explore
When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
Log in
Sign up
KAREN KINGSBURY
Karen Kingsbury is America’s favorite inspirational novelist. There are more than 25 million copies of her award-winning books in print, including several…
More
·
93 Pins
9y
Collection by
CUM Books
Share
Similar ideas popular now
Books
Books To Read
Karen Kingsbury
Award Winning Books
Novelist
The New York Times
Sneak Peek
The Past
Couple Photos
Authors
Movie Posters
Die Kans. Treffende verhaal van hartverskeurende verlies,die krag van geloof en die herstel van wonde wat net deur liefde genees kan word.
Usa Today
New York Times
Tales Of Hearts
Good Books
Books To Read
Romance
Never Too Late
The Chance. A tale of heart-wrenching loss, the power of faith, and the wounds that only love can heal.
Event
Book Cover
3 In 1 Karen Kingsbury Waarde Pak. Twee van Karen Kingsbury se gewildste boeke, Die Brug en Die kans, saam met haar heel nuutste vrystelling, Vyftien minute, is nou in ’n lekker-lees waarde-pak beskikbaar.
Ebooks
Fiction
Fiction Writing
Die Brug is 'n hartroerende verhaal oor die honderd-jaar vloed, verlore liefde en die kosbaarheid van vriendskap.
New Books
Young Elvis
1 News
Country Singers
Fifteen Minutes (Paperback). From #1 New York Times bestselling author Karen Kingsbury comes a dramatic story about fame, true love, and the cost of having it all. Available @ CUM Books.
Second Chances
Suddenly
Miracles
Tales
The Bridge (Paperback). Suddenly, in the face of tragedy, miracles—and second chances - begin to unfold for those whose lives have been touched by The Bridge.Available @ CUM Books
News Release
Film Poster
Billboard
Vyftien Minute. Treffende verhaal oor die prys en opofferings van roem.
Film Posters
WONDERWERKE. Bestel by CUM Boeke.
Kindle
Literature
America
WONDERWERK VIR HANNAH HB. Die vyftien-jaar-oue Hannah Roberts onthou 'n tyd toe haar pa haar beste vriend was, 'n liefdevolle persoon met 'n sagte gesig en vrolike lag. Maar daardie herinnering s vaag, iewers vanuit haar vroee kinderjare. Bestel by CUM Boeke.
Print
WANNEER VREUGDE KOM (eBOEK). Maggie Stovall is vasgevang in 'n persoon wat sy jare geneem het om te slyp. Die waarheid oor wie sy is - en wat sy gedoen het - is op die punt om bekend te word. Dit stuur Maggie in 'n afwaartse spiraal van wanhoop. Beskikbaar by CUM Boeke.
Best Sellers
Clouds
WAAR DIE WOLKE EINDIG. "Die nasionale kampioen-bulryer Cody Gunner sukkel om die dood van sy vrou, Ali Daniels, te verwerk. Om boonop ook sy downsindroom-broer, Carl Joseph, te moet laat gaan, is vir hom ondenkbaar. Bestel by CUM Boeke.
WAAR DIE VERLEDE LEEF (eBOEK). Karen Kingsbury het 'n wonderlike talent om haar lesers só te betrek dat hulle waarlik omgee om te weet wat met die karakters gebeur. Sy vang die menslike emosies en worsteling aangrypend vas sodat karakters lewe kry. Beskikbaar by CUM Boeke.
Afrikaans
VRYGELAAT. Bestel by CUM Boeke.
Lost Love
Got Books
Goodreads
Ever After
Ebook Pdf
VIR ALTYD. "Vir Altyd is die roerende vervolg op Vir hierdie oomblik. Die verhaal begin wanneer Emily Anderson, nou twintig jaar oud, universiteit toe gaan. Bestel by CUM Boeke.
Best Books To Read
Baxter Family
Forever Book
Firstborn
Family Drama
Romance Novels
VIR EWIG (5 EERSGEBORENE) (eBOEK). Katy Hart is baie opgewonde oor haar toekoms saam met Hollywood se Dayne Matthews. Maar soos die trouplanne vorder en sy na 'n huis soek langs Monroemeer, kry sy slegte nuus. Dit dwing haar en die Baxter-familie om na Los Angeles te gaan en te besin oor wat hulle te doen staan. Beskikbaar by CUM Boeke.
Public
Pad
Legends
VIR 'N DUISEND DAE. "Cody Gunner is 'n nasionale kampioen-bulryer - rof en onbeskof, maar 'n legende onder sy tydgenote. Cody het in die strewe na sukses sy verlede heeltemal misken - sy bekende pa, sy seergemaakte ma en elke vrou wat ooit sy pad gekruis het. Bestel by CUM Boeke.
VIR ALTYD. Bestel by CUM Boeke.
VERBY GRENSE (eBOEK). Ná die dood van sy ma en nadat hy van sy suster én van die meisie vir wie hy lief is, geskei is, is die gate in Jordan Riley se siel gevul met woede. Beskikbaar by CUM Boeke.
Usa
TYD OM TE DANS/ TYD OM LIEF TE HE. "Ontdek die krag van grenslose liefde en toewyding, en die ongelooflike getrouheid van God in 'n Tyd om te dans. John en Abby Reynolds is die toonbeeld van 'n gelukkig getroude paartjie. Bestel by CUM Boeke.
TYD OM TE DANS. "Ontdek die krag van grenslose liefde en toewyding, en die ongelooflike getrouheid van God in 'n Tyd om te dans. John en Abby Reynolds is die toonbeeld van 'n gelukkig getroude paartjie. Bestel by CUM Boeke.
Her. Book
Book Series
Fiction Series
Drama Series
Book Set
Fiction Books
SONONDER (4 DAGBREEK) (eBOEK). Met die eise van die lewe in Hollywood agter Dayne en Katy Matthews sien hulle uit na 'n nuwe hoofstuk om met 'n gesin te begin in Bloomington. Terselfdertyd is die personeel by CKT besig om alles gereed te kry vir die eerste produksie in Dayne en Katy se teater. Beskikbaar by CUM Boeke.
I Love Books
Great Books
Love Scenes
Thing 1
SOMER (2 DAGBREEK) (eBOEK). Pasgetroude Hollywood-akteur Dayne Matthews dink hy het die oplossing gekry vir die liefdestonele in sy films - sy vrou, Katy Hart, gaan in sy volgende film speel. Maar dan stem hulle toe tot 'n realiteitsreeks. Sal hulle huwelik die druk kan deurstaan? Beskikbaar by CUM Boeke.
This Is A Book
The Book
Book 1
Early Reading
Book Worth Reading
Summer Reading
SKAKERINGS VAN BLOU. "Skakerings van blou is nog 'n trefferverhaal van die gewilde Karen Kingsbury waarin sy haar lesers laat deel in haar karakters se lief en leed, in hulle verkeerde keuses en die gevolge daarvan, maar ook in hulle oorwinnings en heling. Beskikbaar by CUM Boeke.
Hollywood
Everything
Money
ROEM (1 EERSGEBORENE) (eBOEK) . Dayne Matthews is 'n hoogs betaalde, gewilde Hol-lywood-akteur met 'n blink toekoms. Hy het alles: roem, geld en vriende. Tog smag hy na 'n vrou en 'n gesin. Beskikbaar by CUM Boeke.
Book Club Books
Amazing Books
Book Nerd
Nyt Bestseller
OM TUIS TE KOM (eBOEK). OM TUIS TE KOM is 'n roman oor oorwinning en verlies, oor geloof en ewige liefde. Beskikbaar by CUM Boeke.